Wanneer mense nie van jou hou nie

DEUR SIMONE GAUCHE My oudste seuntjie het onlangs vir die eerste keer begin besef dat nie almal van hom hou nie. Hy sal, byvoorbeeld, van die skool af kom en dinge sê soos: “Mamma, daardie seuntjie wil nie met my speel nie.” Of: “Dié dogtertjie het vir my gesê ek moet weggaan.” LEES OOK: Hoe … Lees meer Wanneer mense nie van jou hou nie