Die Oos-Kaapse boksbiblioteek groei deur God se genade
In die verre Oos-Kaapse platteland is daar ’n paar mense wat ’n liefdesdiens verrig: Hulle behartig ’n projek wat klein en beskeie tussen arm mense begin is, en wat deesdae saam met die kindertjies blom wat die voordele daarvan geniet. Nienkie Grobler doen een ding reeds sewe jaar lank: Sy deel haar liefde vir boeke … Lees meer Die Oos-Kaapse boksbiblioteek groei deur God se genade
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit