Die Heilige Gees se werk – en ons sʼn

Hoe weet ek dat ek die gawes van die Heilige Gees het? En presies watter gawe het ek – indien enige? Kan ek nóg kry as ek daarvoor bid? As ek die vertellinge oor die eerste geslag Christene in die vroeë kerk so lees, en ek vergelyk dit met dit wat ons in die 21ste […]
Die skande van Jesus se kruisdood

Jesus se kruisdood was geen romantiese gebeurtenis nie; dit was die grootste skande denkbaar. Hoe het dit dan gebeur dat gelowiges die kruis “mak” gemaak het, en selfs van ’n “dierbare” kruis begin sing het? Sekere woorde is taboe, verbode, onvanpas – en soms sommer pleinweg aanstootlik. In Suid-Afrika kan jy selfs tronk toe gaan […]