
’n Liedjie vir ons drome
As die lewe (en moederskap) maar agtergrondmusiek gehad het! Met ’n drum roll kon aankondig wanneer jy ’n blink gedagte het. Of meevoerende musiek speel as jy die eerste keer jou groot liefde se hand vashou. Maar nou het die

As die lewe (en moederskap) maar agtergrondmusiek gehad het! Met ’n drum roll kon aankondig wanneer jy ’n blink gedagte het. Of meevoerende musiek speel as jy die eerste keer jou groot liefde se hand vashou. Maar nou het die

7 April 2021 Deur Simone Gauche Ons oudste het net voor Paasfees drie jaar oud geword. Ons het besluit dis ’n goeie tyd om ’n Paastradisie te begin vestig wat op Christus fokus – ‘n Christen Paasfees, dus. Iets wat

DEUR SIMONE GAUCHE Ek hoor die geskree uit my seuntjie se kamer. Frustrasie. Ek ken hom. Ek loop vinnig daarheen. Hy het sy hemp aan, maar dis voor oop. Hy sukkel om die knopies vas te maak. Ek vra of

DEUR SIMONE GAUCHE My seuntjies het regtig geen benul van geld nie. Hulle dink ek gaan winkel toe … en kry die kos verniet. Mamma tik net liggies met ’n kaart – en siedaar, ons het kos! Dieselfde gebeur as

DEUR SIMONE GAUCHE Ek was die afgelope naweek by ’n damesontbyt. Die voorgeskrewe drag by dié geleentheid was semi-formeel. Soos dit enige vrou betaam, het ek lank voor my klerekas gestaan. En gestaar. En ek het gedink wat vroue deur

DEUR SIMONE GAUCHE My seuntjie het op ’n keer met sy fiets geval en sy enkel geskraap. Dadelik moes daar ’n pleister geplak word. Almal moes weet van sy seer, almal moes daarna kyk. Selfs vreemdelinge is nie dié gesig

DEUR SIMONE GAUCHE Dis ’n ysige wintersaand. Die lofprysing tydens ons Pinksterdiens is volstoom aan die gang. Ons sit met ons kinders in die moederskamer, oftewel die “vistenk”. Die kinders speel by ons voete. Die getinte glasvenster sorg dat hulle

DEUR MILANIE VOSLOO Die mooiste mense wat ek ken, is mense wat stukkend is. Of stukkend was. Dit is mense wat flenters geslaan is deur die lewe, bittere pyn en hartseer beleef het en vele uitdagings moes oorkom – en

DEUR SIMONE GAUCHE Die son kom op en die son gaan onder. Die maan het verskillende fases. Die gety stoot in en trek weer uit. Daar is vier seisoene in ’n jaar. Daar is diere wat opgaar vir die winter

DEUR NICO SMIT Ek dink vandag aan jou: Jy wat verby die Engen-vulstasie ry en die flitsende bord met die brandstofpryse sien. Ek dink aan jou wat môre weer vir dieselfde bedrag as laas week moet petrol tap. Ek dink




