Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

Simone Gauche foto1: God se genade is groot

Die buitengewone God wat deur gewone mense werk

Die Katolieke Kerk se bewondering vir Maria van Nasaret, die moeder van Jesus, het my nog altyd gefassineer. Oor die wêreld heen dra Katolieke kerke en katedrale en plekke van aanbidding haar naam: Daar is, onder meer, die Notre-Dame de

Lees Meer

Jou village – die mense wat aanhou opdaag

My seuntjie vra: “Mamma, hoekom gaan ons na ’n ander tannie toe as julle laat werk?” Ek verduidelik aan hom dat sy mamma en pappa se werk onvoorspelbaar is, en dat daar soms ’n noodgeval opduik sodat ons ’n dringende

Lees Meer

Lyding spreek nie die laaste woord nie

Ek word besoek deur ’n pasiënt wat met kanker gediagnoseer is. Die siekte het reeds wyd versprei en die pyn is sigbaar op sy uitgeteerde gesig. Dit slaan neer in druppels op sy voorkop, ’n stille getuienis van die stryd

Lees Meer
Kyk nou ►