Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Gesondheid

Sensoriese oorlading

Ly ek aan sensoriese oorlading?

Sensoriese oorlading is toenemend iets waarmee ouers en kinders wroeg. Want elke ervaring wat ons het, is ‘n sensoriese ervaring. Daarom is sensoriese verwerking veral belangrik vir ons welstand en gesondheid, en om te verstaan wat sensoriese oorlading is. Só

Lees Meer
Sensoriese integrasie

Sensoriese integrasie: Waarom kan my kind nie stilsit nie!

Volgens Arbeidsterapeut, Elrika Beukes van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Sensoriese Integrasie (SAISI), is kinders wat oorweldig voel in die klaskamer, sukkel om stil te sit, aandag wat maklik afgelei word of emosionele uitbarstings het, ‘n algemene verskynsel in haar praktyk.

Lees Meer
Sensoriese gesondheid

10 dinge wat jy oor sensoriese gesondheid moet weet

Sensoriese gesondheid verwys na hoe die brein en liggaam sensoriese insette ontvang, organiseer en daarop reageer. Dit beïnvloed byna elke aspek van ons daaglikse lewe. Wanneer die senuweestelsel nie daarin slaag om sensoriese inligting effektief te verwerk nie, is die

Lees Meer
Dit is nooit te vroeg om demensie te help voorkom nie. Hier is ’n klompie riglyne wat deur die jongste navorsing uitgewys is. Maak dit deel van jou leefwyse.

Wees oopkop oor demensie 

Dit is nooit te vroeg om demensie te help voorkom nie. Daarby is navorsing oor breinveroudering steeds aan ’t vorder – dankie tog daarvoor! Hier is ’n klompie riglyne wat deur die jongste navorsing uitgewys is. Maak dit deel van

Lees Meer
Huil en trane is die taal van pyn, van seer en van algehele weerloosheid. Dis ook die taal wat ons praat wanneer ons iets beleef wat so groots, roerend, stresvol of snaaks is dat dit ons emosioneel oorweldig. 

Jy mag maar huil … 

Trane is ons primitiefste taal. Dis die eerste taal van elke nuweling op aarde, en dis die taal waarin ons elke ander mens oor alle grense heen verstaan.  Trane is die taal van pyn, van seer en van algehele weerloosheid.

Lees Meer
Ongeveer vier miljoen mense in ons land ly aan diabetes. Dis ’n ongeneeeslike siekte. Daarom moet jy daarmee vrede maak. Jy moet leer hoe om dit te bestuur.

Ná ’n diabetes-diagnose: Hoe nou gemaak? 

Dis ’n groot skok as jy met ’n chroniese siekte gediagnoseer word. Wat nou? En wat hou die toekoms in?  Ongeveer vier miljoen mense in ons land ly aan diabetes. Dis ’n ongeneeslike siekte. Daarom moet jy daarmee vrede maak.

Lees Meer
Werk jou skildklier so goed as wat dit moet? Wanneer laas het jy dit laat toets? En wat moet jy alles daarvan weet?

Hoe gaan dit met jou skildklier? 

Werk jou skildklier so goed as wat dit moet? Wanneer laas het jy dit laat toets? En wat moet jy alles daarvan weet? Die waarheid is: Hoe beter jou skildklier (tiroïed) funksioneer, hoe beter voel jy.  En niemand hoef daarmee

Lees Meer
Al is osteoartritis so oud soos die mensdom self, verstaan ons steeds maar min daarvan. Wat ons deesdae wel besef, is dat artritis die eindsimptoom van verskillende siektetoestande is.

Artritis | As stap te seer word …

Stap is die ideale oefening. Maar sê nou jou voete, knieë en heupe begin so erg protesteer dat dit onmoontlik is om fiks te bly?  Een van die geselligste soorte oefening is om saans ná werk of in die vars

Lees Meer
Kyk nou ►