
Wees jou maat se grootste ondersteuner, en laat liefde wen
Daar is iets besonders aan ’n vrou wat haar man se grootste ondersteuner is. En daar is iets spesiaals aan ’n man wat dit vir sy vrou is. Hulle moedig mekaar aan, en saam koester hulle drome vir hul toekoms.













