
Boervrou se gebedsboekie getuig: God is die Voorsiener
“As die Here destyds vir ons gesê het dit gaan hier oor ’n tien jaar-tydperk so bitter min reën, sou ons alles verkoop en in die dorp gaan werk het. Of dalk op ’n ander plek gaan boer het. Of

“As die Here destyds vir ons gesê het dit gaan hier oor ’n tien jaar-tydperk so bitter min reën, sou ons alles verkoop en in die dorp gaan werk het. Of dalk op ’n ander plek gaan boer het. Of

Van kleins af was die aktrise Desiré Gardner – vandag veral bekend as “Magda Louw” in die gelyknamige TV-reeks – vol lewenslus en kreatiwiteit. En met ’n natuurlike vermoë om mense te laat lag. As jong meisie was sy aktief,

Sy is uit haar ouerhuis ontvoer toe sy vyf jaar oud was. Daarna is sy mishandel en seksueel misbruik. Sedert sy en haar ouer suster die 4 000 km uit Midde-Afrika na Suid-Afrika te voet afgelê het, moes Popina Khumanda ook
Op die dag van LiG se gesprek met Stephan Malherbe het daar presies vyf jaar, vier maande en sewe dae verloop sedert Zara haar eie lewe geneem het. Dié pa sê hy hou vas aan wyse raad wat hy op

Soms slaan die lewe jou met dubbele slae, soos die 42-jarige Marietha Rheeder van Stilbaai kan getuig. Sy is met graad 4-kanker gediagnoseer, maar voordat haar behandeling kon begin, moes sy haar 12-jarige seun Liam Claassen aan die dood afstaan.

Toe ek in matriek was, het my drome kleur gehad. Ek het my ’n lewe voorgestel tussen verfkwaste en sketse en oop ruimtes, waar my kreatiwiteit vry kon asemhaal. Stellenbosch was die bestemming, en kuns die taal waarin ek my

Die 81-jarige Susan Visagie boer die afgelope jaar voltyds op haar en haar man se skaapplaas De Puts op die grens van die Agterveld en die Roggeveld. Sy moes die boerdery noodgedwonge oorneem nadat Willie (91) twee beroertes gehad het

Wat begin het as terapie, het vir twee van LiG se redaksielede na ’n boek oor ma-wees gelei. Jy is ’n ma duisend is nou beskikbaar by Bybel-Media teen R160. Maryke Hansen, inhoudvervaardiger by LiG, verduidelik: “My grootste struikelblok as

Chantell Hewitt van Bloemfontein se lewe was nog altyd vol uitdagings. Haar een oog, wat tot gevolg het dat mense gereeld na haar staar, is eintlik die minste van haar mediese probleme. Sy het boonop die grootste gedeelte van haar

In Junie 2021 het ek ’n prosedure ondergaan vir karpale tonnelsindroom – iets wat as ’n relatief eenvoudige operasie beskou word. Maar niemand kon voorsien wat daarna sou volg nie. Wat veronderstel was om ’n roetine-herstelproses te wees, het my




