‘Mamma, kan Kersvader my die krag gee om te vlieg?’
My seuntjie is ywerig besig om sy lysie vir Kersvader op te stel. En hy vertel my van sy groot plan: Hy wil vir Kersvader vra om hom die krag te gee om te kan vlieg. Hy weet reeds waarheen
My seuntjie is ywerig besig om sy lysie vir Kersvader op te stel. En hy vertel my van sy groot plan: Hy wil vir Kersvader vra om hom die krag te gee om te kan vlieg. Hy weet reeds waarheen
“Ek word dikwels gevra waarom ek ander mense se stories skryf. Maar eintlik skryf ek God se storie; mense is bloot byspelers daarin.” Benescke Janse van Rensburg wou aanvanklik ʼn ondersoekende joernalis word. Sy het egter tot die oortuiging gekom
Binne ’n oogwink het ons gesonde tweeling-swangerskap – identiese seuntjies – ’n totale ommekeer gemaak: Ons dokter het ons vroeg in Maart 2022 ingelig dat een baba se groeiruimte te min is. Die medici kan nie veel daaraan doen nie,
“Ek is ’n tiener wat kanker het, wat my skool mis. Maar ek probeer om met dankbaarheid en entoesiasme te leef. “Ek sê altyd kanker is nie ’n alleenpad nie; dis ’n pad wat ek saam met God stap, met
Hoe sê jý “Geseënde Kersfees!”? Met WhatsApp, Facebook, SMS, e-pos, Instagram? Of is jy nog van dié soort wat ’n kaartjie stuur? Vir baie van ons bring ’n Kerskaartjie ’n soort kleintyd-nostalgie wat ons vir altyd sal koester. ’n Terugdink
Gerrit de Jager (38) het in 2019 sy dogtertjie Leah aan die dood afgestaan. Hy vertel: “As daar ʼn groot boom in die veld uitgehaal word, bly daar ʼn selfs groter gat agter. Dis waar my pyn lê oor my
Is daar paartjies wat praat van hulle gelukkige huwelik? Om verlief te raak, is maklik. Om verlief te blý, nou ja … Hoe kry paartjies dit reg? Bestaan daar iewers ’n flatervrye resep vir ’n gelukkige huwelik? Het die gelukkiges
Sy glo met haar hele hart die Here roep elke mens om verandering te bring daar waar jy is. “Ook in jou andersheid,” sê Lambertsbaai se TikTok-dominee Farren Cloete. Dis hoekom haar boek die titel dra Geroep vir ’n tyd
Alles wat die voormalige Proteanetbalspeler Vanes-Mari du Toit aanpak, word gekenmerk deur die oorgawe waarmee sy dit doen – of sy nou voor die TV-kamera as aanbieder of kommentator inskuif, of ’n netbalkliniek vir jong meisies aanbied, of ’n bergpiek
’n Egskeiding, en om ’n enkelma van drie kinders te wees, was nooit deel van Natasha Joubert se planne nie. Natasha was 21 jaar oud toe sy met die bekende gospelsanger Willie Joubert getroud is. Willie het twee kinders uit
Sy gesels soos ’n ou vriendin met jou. Elke gesprek is gelaai met deurdagte insigte oor God se bedoeling met ouerskap. Oor hoe jy jou kinders kan begelei. Noudat haar drietal op die drumpel van die grootmenswêreld staan, vertel sy
Sy en haar man was maande lank gyselaars van ’n internasionale terreurorganisasie. Maar al die ontberings het haar voorberei vir die werk wat sy vandag met getraumatiseerde kinders doen. Al kry sy steeds nagmerries. Ek sit klein, verlate en alleen