Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Finansies

Jou geld: Nou is die beste tyd om te begin

Ek onthou hoe ek as kind gedink het: “Eendag, as ek groot is, sal ek ryk wees.” Ek het toe reeds geweet dat ek dán aan beleggings en finansiële planne sal begin dink, en vol selfvertroue met grootmense oor geld

Lees Meer
Digitale finansies

Pak digitale finansies vol vertroue aan

Verlang jy na die dae toe ’n kind op ’n fiets vars melk of die koerant op jou voorstoep afgelewer het? Toe jy poskantoor toe kon gaan om ‘n brief te pos of toe jy tjeks vir betalings kon uitskryf?

Lees Meer
Finansieel te bemagtig

4 beginsels om jou gesin finansieel te bemagtig

Gedurende die feestyd, te midde van gelag en lekker gesinsgeselsies, het ons op ‘n onderwerp beland wat dikwels meer angswekkend as lekker is: persoonlike finansies en hoe om jouself finansieel te bemagtig. Dit het begin toe ons oor my suster

Lees Meer
Loop lig vir 'n finansiële slenter

Loop lig vir sulke finansiële slenters

Die ou wat die vleis braai begin vertel van sy neef se vriend se neef (‘n “Jannie”, blykbaar). Dis geen finansiële slenter nie! Hy spog met die ongelooflike geleentheid terwyl hy die boerewors sommer met sy hande omdraai. Dan vertel

Lees Meer
Geldsake in verhoudings | Jy bestee graag jou geld op mooi dinge, wat nie noodwendig noodsaaklik is nie. Jou maat, daarenteen, draai elke sent drie keer om voordat hy iets koop. Hoe nou gemaak?

Ek + my maat + ons geld = RAMP 

Jy bestee graag jou geld op mooi dinge, wat nie noodwendig noodsaaklik is nie. Jou maat, daarenteen, draai elke sent drie keer om voordat hy iets koop. Hoe nou gemaak? Kan jy by sy sogenaamde geldpersoonlikheid aanpas, en hy by

Lees Meer
Finansiële doelwitte

Verander jou drome in finansiële doelwitte

Paul was ‘n seun wat in ‘n klein dorpie grootgeword het. Geld was skaars en geleenthede min. Sy gesin het nie baie gehad nie, maar hulle het vir mekaar gehad. Sy ouers het vir hom van kleinsaf geleer dat harde

Lees Meer

Is jy ’n goeie rentmeester van jou finansies?

Die beginsel van ‘n goeie rentmeester is dat ’n mens verantwoordelikheid moet aanvaar vir wat jy ontvang en omsigtig daarmee moet werk, omdat jy eendag rekenskap moet gee oor hoe jy dit wat jy ontvang het, aangewend het. Daar is

Lees Meer