
Ly ek aan sensoriese oorlading?
Sensoriese oorlading is toenemend iets waarmee ouers en kinders wroeg. Want elke ervaring wat ons het, is ‘n sensoriese ervaring. Daarom is sensoriese verwerking veral belangrik vir ons welstand en gesondheid, en om te verstaan wat sensoriese oorlading is. Só














