Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Geloofsvrae

Waar is God wanneer ek swaarkry?

Waar is God wanneer ek swaarkry of siek is?

Swaarkry verander ’n mens se wêreld in ’n oogwink. ’n Slegte diagnose. ’n Onverwagse verlies. Skielik voel alles onseker. En amper onmiddellik kom die vraag: Waar is God nou? Dis ’n vraag wat gelowiges deur die eeue heen gevra het.

Lees Meer
Hoe bid ek wanneer God stil voel

Hoe bid ek wanneer God stil voel?

Daar kom tye in ’n mens se lewe wanneer gebed nie soos ‘n kragtige lewensboei tot by God voel nie – jy wonder hoe bid ek wanneer God stil voel. Want jy bid soos altyd. Jy gebruik woorde wat al

Lees Meer
Bybelverse oor vrede

10 Bybelverse oor vrede

Dit voel soms of die lewe ons meer breek as wat dit ons opbou. Wanneer ons meer swaar dae as goeie dae beleef, en ons voel dat ons elke maand net-net deurdruk, soek ons ankers om aan vas te hou.

Lees Meer
Hoe kan ek selfdissipline kweek?

Hoe kan ek selfdissipline kweek?

Jy vra jouself af, hoe kan ek selfdissipline kweek? Dit is dalk vir jou geen nuus nie, maar sonder selfdissipline is dit maklik om in gewoontes verval wat sleg is vir jou – soos uitstel, ongesonde eetpatrone, of tyd mors

Lees Meer
Wat is selfdissipline

Wat is selfdissipline?

Wanneer ons vra wat is selfdissipline, dink baie mense dadelik aan streng reëls en harde werk. Maar eintlik beteken selfdissipline die vermoë om jou gedagtes, emosies en optrede te beheer sodat jy jou doelwitte kan bereik. Selfs wanneer jy nie

Lees Meer
Gebed vir die dag

Gebed vir die dag: Vir ons onderwysers

Onderwysers is gereeld op hul knieë. Hier is ‘n gebed vir die dag wanneer jy as onderwyser voel asof jou roeping te oorweldigend is. Dit is ‘n verwerking van die gebed wat Jesus vir sy dissipels gegee het, toe hulle

Lees Meer
Gebed vir bemoediging

Gebed vir bemoediging

Jesus het vir sy dissipels ’n eenvoudige gebed geleer nadat hulle Hom gevra het hoe hulle moet bid. Ook ons, wat sukkel om ‘n gebed vir bemoediging uit ons hart te laat vloei, kan die woorde van die Onse Vader

Lees Meer
LiGland Kyk nou ►