Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide

LiG is aanlyn en gedrukte tydskrif wat jou en jou mense verryk en inspireer.

Om in te teken op die kwartaallikse LiG-tydskrif:

Laai die invulbare intekenvorm hier af, of stuur ’n e-pos na viona@tydskrifte.co.za, WhatsApp na 064 874 0636 of skakel 021 864 8200.

Jou LiG word gratis by die huis afgelewer. Ons tuisafleweringdiens geld vir die groot stede en die meeste plattelandse gebiede. Alternatiewelik word LiG aan jou gepos.
Ons benodig jou adres, selnommer en e-posadres om die intekening te aktiveer. Jy betaal R64 kwartaalliks per debietorder, en dit word outomaties hernu.

Gee LiG as geskenk:

Om namens iemand anders in te teken, laai die invulbare intekenvorm hier af, of stuur ’n e-pos na viona@tydskrifte.co.za, WhatsApp na 064 874 0636 of skakel 021 864 8200.

Ons benodig daardie gelukkige mens se naam en adres, en jou naam, e-posadres en selnommer. Die geskenk-LiG word by die ontvanger se huis afgelewer of vir hom/haar gepos. Só ’n geskenk-LiG kos R254 per jaar, en die persoon ontvang LiG vier keer – een in elke kwartaal.

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.