
Kos oor die kole: ‘Stiekie’ varkneksteaks, koolslaai, vis-marinade en groente-kebabs
Kos oor die kole is net eenvoudig lekkerder, dis nou maar … wors. Maar dink dié somer verder as vleis (en wors) en braai ’n slag vis of groente of selfs vrugte. Steek die vuur aan, dek ’n vrolike tafel













