
Boeke vir jou Kerskous: Daar is krag in korter
DEUR ENGELA DUVENAGE ’n Drietal boeke, nie een dikker as 150 bladsye nie, word onlangs by my huis afgelewer. Dadelik besef ek dat dié drie, elk uit kort skryfsels saamgestel, lekker Kersgeskenke sal wees vir alle gereelde LiG-lesers. Daarby is







