
Jan Blohm beweeg op 50 na die lig: ‘Sonder Jesus Christus sou ek nie ’n kans gehad het nie’
Ná bykans 24 jaar in die kloue van verslawing erken Jan Blohm (50) vandag dat ware genesing in geloof lê. Hy is daarvan oortuig dat mense kan verander – maar nié alleen nie. Hier is sy verhaal. Foto’s: CoolerBox Brothers















