
‘Tot ons jou weer sien, Poppie’ – ma vertel hoe haar gesin met verwagting uitsien na die weersiens
Hoe leef ’n ma wanneer die planne wat jy vir jou dogter gekoester het binne enkele oomblikke van jou af weggeneem word? Vir Ninon Strydom het dié vraag nie ’n maklike antwoord nie. Maar tussen die rou en die herinneringe














