
Só kan jy (dalk) haarverlies keer
Van bossiekop na kale eierdop? Nee, nie noodwendig nie; jy kán dit (dalk) keer. Ons hare is óns. Met jou stylvolle, elke-haartjie-op-sy-plek-kapsel of guitige, skokpienk kleurstrook wys jy immers die wêreld wie jy is. Geen wonder nie die meeste van






