
Seksuele gesondheidskwessies: Seksuele pyn
Hoe gemaak as jou geliefde se penetrasie voel soos messe wat steek of sny? Iets wat jou oop kerf? Daar is nou geen manier waarop seks genotvol kan wees nie, selfs al werk jy hoe hard daaraan. Lees ook die

Hoe gemaak as jou geliefde se penetrasie voel soos messe wat steek of sny? Iets wat jou oop kerf? Daar is nou geen manier waarop seks genotvol kan wees nie, selfs al werk jy hoe hard daaraan. Lees ook die

Dr Simone Gauche, ’n gereelde rubriekskrywer vir LiG, is ’n dokter by die Mosselbaai Provinsiale Hospitaal. In hulle stryd teen Covid-19 bring twee dinge geweldige bekommernis: mense wat inenting teen Covid-19 weier en jongmense wat ernstig siek word van die

14 Mei 2021 “My droom is om vroue te help om ’n hooglied in hul slaapkamer te sing, in plaas van klaagliedere. En dis hoekom ek glo dat ek ’n aandeel in die Here se werk het,” vertel dr Marlena du

Dis ’n onderwerp wat baie skuldgevoelens meebring, daardie groot erkenning: My libido is laag. Wat het geword van die dae toe die liggaam se chemie die seks spontaan laat ontvlam het? Waarheen het dit verdwyn? Libido-kwessies: Spontane begeertes Aan die

19 Maart 2021 “Dit was regtig ’n nederige oomblik toe ek my inenting gekry het. Juis omdat ek so na aan die dood was.” Aan die woord is die 44-jarige Leonard Maschilla, ’n verpleegkundige van die Paarl, wat drie dae

12 Maart 2021 Verlede week het ons met WIM HOF kennis gemaak. Dis die man wat daarvan oortuig is dat ’n yskoue stort of ’n swemsessie elke oggend as die son opkom ’n oneindige klomp energie in jou lyf loslaat.

5 Maart 2021 DEUR SALOMÉ DELPORT Wim Hof is bekend vir sy eiesoortige raad: ’n yskoue stort of swemsessie elke oggend as die son opkom. Daardeur maak jy glo ’n oneindige klomp energie los, en jou gesondheid baat daarby. Maar
19 Februarie 2021 Nadat die Covid-19 virus in Suid-Afrika muteer (verander) het, is dit tans amper 80% weerstandig teen onder meer die Astra Zeneca-entstof. Daar is egter groot hoop dat die Johnson & Johnson-entstof ons sal kan beskerm. Hier is

Dokters sal binnekort ivermektien vir mense met Covid-19 kan voorskryf. Dit kom nadat Suid-Afrika se Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) die produk op 27 Januarie 2021 onder beheerde toegang goedgekeur het. CONETTE LE ROUX het dr Maureen Fourie, ’n algemene praktisyn van Wellington,

Uiteindelik is ’n Covid-19-entstof ’n werklikheid. Maar wat van komplikasies? Is daar risiko’s aan hierdie entstof? Sal jy jou laat inent? DEUR SALOMÉ DELPORT 17 Desember 2020 – Ons weet almal die kans om weens Covid-19 te sterf is taamlik






