Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Redakteursbrief

Geleenthede

Daar is ’n boekie in my laai waarin ek die adresse neergeskryf het waar ek al gewoon het. Daar is onder meer dié van my ouerhuis op die Vrystaatse platteland, ’n huis in ’n wêreldstad en ’n straatnommer in ’n

Lees Meer

Sabbatsrus

Die Amerikaanse historikus, William R Black*, vertel hoe sy pa in die 1940’s elke Vrydagaand ’n geldjie verdien het deur die ligte by ’n Joodse immigrant se huis te gaan aanskakel. Die Tora verbied Jode om op die sabbat ’n

Lees Meer

Die wind van vergifnis

Daar word ’n storie vertel van twee vriende wat deur die woestyn geloop het en tydens hierdie reis ’n hewige argument gehad het. Uit pure woede en frustrasie klap die een die ander toe deur die gesig. Die een wat

Lees Meer

Samesyn

Dit was by een van my neefs se troue dat ons die besluit geneem het: Voortaan sal ons elke jaar ’n familiefees hou. Toe ons daar om die troutafel sit en kuier, het ons opnuut besef hoe ons mekaar se

Lees Meer

Vrymoedigheid

Een somervakansie het ons vir familie by die see gaan kuier. Ek was nog op laerskool en was baie opgewonde omdat daar ’n hele spul maatjies gewag het met wie ek sou kon speel. Ons familie het in ’n woonstel

Lees Meer

Ware liefde

O! die vreugde en vervulling van ware liefde … Maar dan tog nie die alles-perfek-en-presies soort liefde wat Hollywood ons so graag wys nie. Ook nie die flambojante sal-jy-met-my-trou-­extravaganzas wat ons op YouTube sien nie. Of die jy-is-die-beste-ding-wat-al-ooit-met-my-gebeur-het-verklarings op Facebook,

Lees Meer

Lig in die donker

Dit was ’n warm somersaand toe ek en ’n groepie vriende besluit het om in die berg te gaan stap. Die volmaan sou genoeg lig gee sodat ons die paadjie se kronkeling sou kon volg. ’n Warm bergwind het ons

Lees Meer

Die see en alles daarin

Branders wat met woeste geweld teen ’n rots slaan, in duisend druppels versplinter en die lug in stippeltjies wit versier. Die terugtrek van water wat die sand glad stryk asof daar nooit spore was nie. Die gedurige gedruis van branders

Lees Meer

Huppel

“Wanneer laas het jy gehuppel?” Die vraag betrap my onkant. Ek huppel nie juis nie. Ek ken ook nie ander grootmense wat graag huppel nie. Ek vra op ’n WhatsApp-groepie aan ’n klompie ma’s waarom hul kinders huppel. Dalk, reken

Lees Meer

Groei

Aan die begin van dié jaar het ek gereeld in die Swartland gekom, daardie streek wat aan die Weskus grens en vir sy koring bekend is. Dit was natuurlik hoogsomer en die heuwels was stowwerig en vaal. Oninspirerend. Toe ek

Lees Meer
Kyk nou ►