


Op ’n keer het ek ’n Franse fietsryer oor berge hoor praat. Hy het gesê: “In Frankryk sien jy die berg daar ver. Jy trap en jy trap – en dan is jy bo-op die berg. “Maar in Suid-Afrika,” het

Ek staan langs die hospitaalbed en sukkel om my emosies te beheer. Dit is ons kollega wat hier lê. Ek sien hoe hy met die ander mense om die bed gesels, ek hoor hoe hy saam grappies maak. Hoe hy

“Hallo, Francine,” sê die vreemde stem in die gehoorbuis. Ek sit agter my lessenaar, dit is ’n doodgewone dag op kantoor. Maar die vrou begin haar storie vertel – en die dag kry ’n heel ander kleur. Sy vertel: “Ek

Verlede jaar het die lewe my ’n lelike streep getrek. Sommer baie lelik. Eensklaps het ek my in ’n woestyn bevind en nie geweet watter kant toe nie. Nie omgegee watter kant toe nie. Net geweet ek wil nie verder

In Standerd 2 het my wetenskaponderwyser ons op ’n klasuitstappie geneem. Ons het in so ’n klofie gestap wat welig begroei was met varings en ander donkergroen plante. Bokant ons laerskool-lyfies het reusebome uitgetroon. Die reuk van grys bloekomblare het

Hoe gebeur dit dat jy sterre in jou oë kry? Is dit wanneer jou kleinkinders met uitgestrekte arms nou jou toe aangehardloop kom? Of as jou volwasse kinders saam met jou om die etenstafel sit? Dalk is dit wanneer jou

Terwyl ek hier voor my rekenaar sit, hoef ek my kop net so effentjies te lig. Dan drink my oë die prentjie van my klein agtertuintjie in: Die plante is ’n vrolike groen, die blare is vol en blink, die

Op ’n keer het ’n vriendin beskryf hoe die Here op ’n spesiale manier met haar praat. Sy het vertel van die proses waardeur God haar hart stukkie vir stukkie sag gemaak het sodat sy kon ervaar hoe lief Hy

Dit gebeur gewoonlik wanneer ek onder ’n bloekomboom staan. As daardie skerp reuk van die grysgroen blare my neus bereik, saam met die fyn geur van stof en droë gras. Dán klop my hart met ’n ánder ritme. ’n Stadige,






