Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Redakteursbrief

Warm herinneringe

Net voor ek destyds universiteit toe is, het ek besluit om vir my ’n lappiesdeken te maak uit die baie oorskietlap wat in my ma se werkkamer rondgelê het. Toe, tydens die Desembervakansie, net voordat ek die grootmenswêreld van studentwees

Lees Meer

In sy oë

Die man wat voor ons staan moet ongeveer 30 jaar lank reeds ’n predikant wees. Ek het dit vinnig uitgereken toe hy so halfpad deur sy preek was. Dit is nie iets wat ek gewoonlik doen as ek na ’n

Lees Meer

Onder die water

Ek was ’n kind toe ek dit die eerste keer gehoor het. In ’n swembad, toe ek my kop onder die water gedruk het. Die stilte. Dit het my mateloos gefassineer. As ek my kop weer boontoe gedruk het, bo

Lees Meer

Klere, en keuses

Daar word beweer dat die moderne mens ongeveer 35 000 besluite per dag neem. Dit is glo een van die redes waarom die suksesvolle Mark Zuckerberg van Facebook elke dag dieselfde soort uitrusting dra. Ook wyle Steve Jobs, Apple-ikoon, het

Lees Meer

Die praktiese God

Toe ek nog op skool was, het ek een aand saam met ’n groep maats op my ouerhuis se grasperk gelê en sterre kyk. Ons het die verste hoek in die tuin gekies waar dit goed donker was. My broer

Lees Meer
Kyk nou ►