Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

‘As Jesus mý kon genees, kan Hy dit vir énigeen doen,’ sê tienerboekskrywer

Die afgelope twaalf jaar moes ek groei, ’n soort “grootwordproses” deurmaak. Maar ek plaas “grootword” in aanhalingstekens. ’n Mens is in jou dertigs reeds volwasse, maar geestelik gesproke was ek eintlik nog baie onvolwasse. Ek was so kwaad vir die lewe, so ontevrede met myself, en dikwels sommer met almal om my. En ná twee […]

Die impak van sosiale media op tieners

Hoe beïnvloed sosiale media ons tieners en kinders? Ons het gaan ondersoek instel oor die impak van sosiale media, die voor- en nadele, en wat die Bybel ons daaroor leer.

Hoe beïnvloed sosiale media ons tieners en kinders? Ons het gaan ondersoek instel oor die impak van sosiale media, die voor- en nadele, en wat die Bybel ons daaroor leer.

Kyk nou ►