Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Buitemuurse aktiwiteite en balans

Die lys moontlike buitemuurse aktiwiteite vir jou kind is lánk. Hoe kies julle hieruit? Wanneer moet hulle daarmee begin? Hier is hulp en raad.

Die lys moontlike buitemuurse aktiwiteite vir jou kind is lánk. Hoe kies julle hieruit? Wanneer moet hulle daarmee begin? En hoe gemaak as die aankondiging ná net twee weke kom dat dit eintlik nié so lekker is nie …? Voordele van buitemuurse aktiwiteite “Buitemuurse aktiwiteite help om spesifieke vaardighede by jou kind te ontwikkel; dit […]

As ek moeg word vir die lewe in die stad …

Platteland vs stad | Dit gaan nie noodwendig oor waar jy woon nie, maar wat jy van jou blyplek maak.

Soggens se spitsverkeer. Die laatnagse rumoer in die straat voor jou huis. Die lewe agter ’n hoë muur. Dis die dinge wat jou na ’n plattelandse paradys laat verlang. Maar die werklikhede in jou lewe laat sulke drome bloot drome bly. Hoe nou gemaak? Platteland vs stad Die woord “platteland” roep idilliese beelde op van […]

Aktiwiteite vir kinders wat sê: “Mamma, ek is verveeld!”

Blindemol

Raad-op met verveelde kinders? Hier is aktiwiteite vir kinders van elke ouderdom en vir elke smaak! Binne-pret met dié aktiwiteite vir kinders Skakel die televisie af en probeer een van hierdie binne-aktiwiteite. Buite-pret met dié aktiwiteite vir kinders Maak die meeste van jou agtertuin met die volgende aktiwiteite: Bybelse aktiwiteite Die volgende aktiwiteite werk lekker […]

‘n Ma se liefde vir haar kinders: Ankers en vlerke

Om vas geanker te wees, én om die vermoë te hê om ver te kom … Dit is sekerlik wat ‘n ma se liefde vir haar kinders kan gee. En dit is nie vergesog nie. Lees gerus verder. Die twee belangrikste dinge wat ouers aan hulle kinders kan gee, is wortels en vlerke. Só het […]

Kyk nou ►