Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

‘Ons goeie, gelukkige huwelik’

Is daar paartjies wat praat van hulle gelukkige huwelik? Om verlief te raak, is maklik. Om verlief te blý, nou ja … Hoe kry paartjies dit reg? Bestaan daar iewers ’n flatervrye resep vir ’n gelukkige huwelik? Het die gelukkiges dalk raad vir hulle wat sukkel, of vir dié wat wonder? Suid-Afrika se egskeidingsyfer is […]

Op die plek … rus! ’n Geskenk aan jou jong soldaatjie

Weet jou kind hoe om te rus? Ons moedig ons kinders aan om hul drome na te jaag, om hard te werk, om altyd hul bes te doen en om doelgerig te lewe. Maar, waarsku die kenners, jy moet ook jou kinders leer om te rus.

Weet jou kind hoe om te rus? Ons moedig ons kinders aan om hul drome na te jaag, om hard te werk, om altyd hul bes te doen en om doelgerig te lewe. Maar, waarsku die kenners, jy moet ook jou kinders leer om te rus. Hoe leer ons ons kinders om te rus? Geen […]

‘Soek en geniet dié dinge wat sin gee aan jou lewe,’ sê kenner oor oudword

Oudword word dikwels met verlies vereenselwig, maar dié lewensfase kan ook gekenmerk word deur ’n nuwe begin.

Om oud te word, word dikwels met verlies vereenselwig, ’n deurlopende herinnering aan wat vir altyd verby is. Dié lewensfase kan egter ook gekenmerk word deur ’n nuwe begin, ’n nuwe lewensdrif en betekenisvolle belewenisse. En die geheim vir so ’n sinvolle oudag? Dis dalk nader aan jou as wat jy dink. Die Covid-19-inperking het […]

Herinneringe: “Lank gelede, toe jy nog klein was…”

Mooi herinneringe is soos ’n goedgebruikte padkaart: Dit vertel die storie van ons reis. ’n Herinneringsboks is ’n manier om hierdie reisverhaal sigbaar te maak.

Mooi herinneringe is soos ’n goedgebruikte padkaart: Dit vertel die storie van ons reis. ’n Herinneringsboks is ’n manier om hierdie reisverhaal sigbaar en tasbaar vir jou kinders te maak. Dit gee hulle bakens en rigtingwysers. Daardie handgeskrewe briefie in ’n onderste lêer, ’n foto, ’n spesifieke reuk. ’n Spesiale liedjie … Daardie babakousie wat […]

Lekker gesinstyd | Maak herinneringe

Vakansietyd is die ideale tyd vir gesinspret. Én om op hierdie manier, so speel-speel, herinneringe te skep. Dis makliker as wat jy dink. Maak herinneringe met hierdie klompie maklike idees. Maak herinneringe | Lekker legkaarte Gebruik groot Lego- of ander boublokke om hierdie legkaarte te maak. Maak die legkaart só • Pak vier boublokke op […]

Spandeer só kwaliteit-tyd saam met jou kind

Kwaliteit-tyd

Vakansies bied ’n gulde geleentheid aan ouers om kwaliteit-tyd saam met hul kinders deur te bring. Só word die ou bande versterk en nuwes geskep. Hier is maniere om kwaliteit-tyd met jou kind te spandeer. Vir kwaliteit-tyd: Maak die positiewe interaksies meer Ekstra tyd saam met jou kinders? Dit klink altyd na ’n goeie plan.  […]

21 vakansie-aktiwiteite vir verveelde kinders

Vakansie-aktiwiteite vir verveelde kinders

Is jy ook dikwels raadop met verveelde kinders? Dit is tog nie jou skuld dat dit skoolvakansie is nie, of dat dit buite reën of ysig koud is nie. Hier is kreatiewe, innoverende en maklike maniere om jou kinders besig te hou.  Binne-aktiwiteite vir verveelde kinders Eendeweer of te koud om buite te speel? Skakel […]

Motivering vir graad 12 leerders

Motivering vir graad 12 leerders – LiG Tydskrif. Hier is raad vir studentwees en selfdissipline.

’n Groot persentasie graad 12 leerders en studente wat by universiteite en kolleges inskryf, is voor die einde van hulle eerste jaar sak en pak terug by die huis. Hoekom? En wat is die kanse dat dit ook met jou kind gaan gebeur? Hier is raad vir studentwees en selfdissipline Die hoë uitvalsyfer by eerstejaars […]

Pornografie en seks op my kind se selfoon

Kinders kyk nie meer pornografie in ’n weggesteekte tydskrif nie ... Toegang tot selfone en WiFi het alles veander. Maar daar ís maniere om jou kind te beskerm en te help.

Nee, kinders kyk nie meer pornografie in ’n weggesteekte tydskrif nie. Daar is baie makliker moontlikhede, en boonop spotgoedkoop. Daardie rekenaar in die kamer, en veral die selfoon waaraan hulle so verknog is en waarmee hulle so vaardig is … Meer as twee dekades gelede het die Amerikaanse Justisiedepartement in ’n verklaring gesê: “Nog nooit […]

Buitemuurse aktiwiteite en balans

Die lys moontlike buitemuurse aktiwiteite vir jou kind is lánk. Hoe kies julle hieruit? Wanneer moet hulle daarmee begin? Hier is hulp en raad.

Die lys moontlike buitemuurse aktiwiteite vir jou kind is lánk. Hoe kies julle hieruit? Wanneer moet hulle daarmee begin? En hoe gemaak as die aankondiging ná net twee weke kom dat dit eintlik nié so lekker is nie …? Voordele van buitemuurse aktiwiteite “Buitemuurse aktiwiteite help om spesifieke vaardighede by jou kind te ontwikkel; dit […]

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.