Mamma-memoires: Die Bosluis, Johnny en my skoonma

Ek onthou die dae toe hy soos ‘n bosluis aan my geklou het. Dis hoe almal hom geken het: die outjie wat in ons bed slaap. Op my skoot sit as ek badkamer toe gaan. Aan my enkels hang as ek (probeer) kosmaak. Die Bosluis. Ek onthou die nagte toe ek hom moes vashou en […]
Mamma-memoires: Kan jy my vir oulaas nodig hê?

Jy, my nat-agter-die-ore graad een-dogtertjie, het gewen by jou heel eerste grootskool-atletiekbyeenkoms. En Mamma het gehuil. Ek het gaan ugly cry in die badkamer vir 15 minute. Pappa weet. Want ek het vir hom ‘n stemboodskap (probeer) stuur. Mamma het nie gehuil oor die wen nie, al bars my hart van trots. Ek weet wen is […]
Mamma-memoires: Die Here hoor my …

Ek deel met jou iets wat ek drie jaar terug geskryf het. Vir myself meestal, want wie sou tog kon verstaan? Maar ek deel dit spesifiek vandag met jou, want dis drie jaar later. En hou vas jou sitplek! Daar is ‘n opvolg. So, kom ons spring weg: Dis drie jaar gelede, die jaar 2022. […]