
Toer na Israel | Kom wees ‘n pelgrim
Toer saam met LiG, en loop in die voetspore van Jesus. Ons volgende toer is van 3 tot 10 Desember 2023. Hierdie sal ons 22ste jaar van Israeltoere wees. Ons gebruik ‘n uitstekende en ervare Christen-gids.Kom saam op ‘n pelgrimstog














