Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Toer na Israel | Kom wees ‘n pelgrim

Toer na Israel

Toer saam met LiG, en loop in die voetspore van Jesus. Ons volgende toer is van 3 tot 10 Desember 2023.

Hierdie sal ons 22ste jaar van Israeltoere wees. Ons gebruik ‘n uitstekende en ervare Christen-gids.
Kom saam op ‘n pelgrimstog wat nooit gaan eindig nie …

Ons besoek onder meer Jerusalem, die See van Galilea, Jerigo, Masada, Betlehem, Nasaret, Kana, Kapernaum, Berg Karmel, Olyfberg, Golgota, Getsemane, Via Dolorosa, Tempelberg, Klaagmuur, die Dooie See en die Jordaanrivier.

VERWAGTE TOERPRYS: R36 950 ($1 = R18,50)

Laai die toerprogram hier af.

Geborg
Geborg
Geborg

Getuig saam met LiG

Geloof, hoop, getuienis – Ondersteun LiG vandag en word deel van die getuienis…

Vertel my meer

Skep getuienisse saam

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF
Kyk nou ►