
33 jaar ná die St James kerk-bloedbad: ’n Vrou vertel van die Here se teenwoordigheid, en haar man se skokdood
Marilynn onthou dit soos gister, daardie Sondagaand, 25 Julie 1993, in die St James-kerk in Kenilworth, Kaapstad. “Dit was ’n koue, stormagtige wintersaand. Ons het die halfagt-aanddiens bygewoon. Die kerk was stampvol. My man Guy het sy arm liefdevol om














