Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Heleen Meyer

Sampioene. Sampioene Resepte | Sampioene van alle soorte is deesdae in die supermark beskikbaar. Pak gerus daarvan in jou mandjie en gaan kyk wat jy alles daarmee kan optower.

Sampioene, veelsydige kampioene

Sampioene van alle soorte is deesdae in die supermark beskikbaar. Pak gerus daarvan in jou mandjie en gaan kyk wat jy alles daarmee kan optower. Én hoeveel uiteenlopende smake jy met hierdie veelsydige kampioene kan bevredig. Sampioene resepte Rooster die

Lees Meer
Een ding is seker: Vegetariese resepte is beslis nie bloot ’n vaal en vervelige bord vol boontjies of lensies nie. As jy dalk só gedink het, probeer gerus een van dié kleurvolle en geurige idees vir ’n heerlike ete – en kyk (en proe) hoe verkeerd jy is! 

Vegetariese resepte: Voedsaam en veelsydig

Een ding is seker: Vegetariese resepte is beslis nie bloot ’n vaal en vervelige bord vol boontjies of lensies nie. As jy dalk só gedink het, probeer gerus een van dié kleurvolle en geurige idees vir ’n heerlike ete –

Lees Meer
Winterkos is koesterkos. Vul jou kombuis in dié tyd met die geure van kerrie, speserye, gebakte poeding en vla. Jy kan jou gesin na hartelus bederf met hierdie resepte.

Koesterkos vir die winter

Winterkos is koesterkos. Vul jou kombuis in dié tyd met die geure van kerrie, speserye, gebakte poeding en vla. Jy kan jou gesin na hartelus bederf met die tipiese bestanddele van hierdie seisoen. Winterkos resep: Aromatiese winterkerrie Resep aangepas uit

Lees Meer
Kosblik idees: Dit is beslis gesonder as die moontlikhede wat die kafeteria by die werk, die snoepie by die skool of enige wegneem-ete bied.

ʼn Kosblik vir elkeen

Kosblik idees: Dit is beslis gesonder as die moontlikhede wat die kafeteria by die werk, die snoepie by die skool of enige wegneem-ete bied. En sonder twyfel goedkoper. Hoera vir die terugkeer van die regte, egte kosblik! Interessante en gebalanseerde

Lees Meer
Winterkos | Groenbootjie bredie | LiG Tydskrif. Hier is resepte vir heerlike winterkos, insluitende die immergewilde groenboontjiebredie.

Groenboontjiebredie en ander winterkos

Wonder jy soms wat die beste gaarmaakmetode vir ’n spesifieke bestanddeel is? Dis goed dat jy wonder, want die regte metode kan ’n groot verskil aan die eindresultaat maak. Hier is resepte vir heerlike winterkos, insluitend die immergewilde groenboontjiebredie. Winterkos

Lees Meer
Bykos is allesbehalwe ’n bysaak. Beplan jou ete volgende keer met ’n interessante bykos as fokus. Hier is vier heerlike, gesonde resepte.

Bykos is bobaas

Bykos is allesbehalwe ’n bysaak. Beplan jou ete volgende keer met ’n interessante bykos as fokus, en moet dan nie verbaas wees as almal vir nóg ’n skeppie vra nie. Bykos – of “toekos” soos my een ouma daarna verwys

Lees Meer
Maalvleisresepte - maklik en smaaklik

Maalvleis – maklik en smaaklik

Lasagne, frikkadelle, bolognese, tuisgemaakte burgerpatties – dis almal maalvleis se maaksels. Jy kan met hierdie basiese vleissnit vir elke gesinslid se smaak iets voorberei. Hier is 5 maklike maalvleisresepte. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: BERNA COETZEE Maklike maalvleisresepte: Basiese maalvleismengsel Resep

Lees Meer

Winterplanne met wortels

DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S ADEL FERREIRA Wees slim met verskillende gaarmaakmetodes en geurmiddels en omskep iets so basies soos wortels in ’n smaaksensasie. Word wys met wortels Wortels is een van die mees algemene groentesoorte op ons inkopielys. Die natuurlike

Lees Meer

Somerkos vir samesyn

DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S ADEL FERREIRA Dek dié somer ’n tafel in jou tuin of op ’n stoep. Of pak ’n piekniek. Hoe ook al, geniet die sonskyn, die soel aande, die samesyn met familie en vriende. En al die

Lees Meer

\’n Laatontbyt vir ’n soel somersoggend

DEUR HELEEN MEYER; Foto\’s deur Adel Ferreira Somer is hier! Dek ’n vrolike tafel onder ’n boom of op ’n stoep en geniet dié mooi tyd van die jaar met ’n laatontbyt. Dis die ideale manier om rustig saam te

Lees Meer