
\’n Laatontbyt vir ’n soel somersoggend
DEUR HELEEN MEYER; Foto\’s deur Adel Ferreira Somer is hier! Dek ’n vrolike tafel onder ’n boom of op ’n stoep en geniet dié mooi tyd van die jaar met ’n laatontbyt. Dis die ideale manier om rustig saam te

DEUR HELEEN MEYER; Foto\’s deur Adel Ferreira Somer is hier! Dek ’n vrolike tafel onder ’n boom of op ’n stoep en geniet dié mooi tyd van die jaar met ’n laatontbyt. Dis die ideale manier om rustig saam te

Lente herinner my altyd aan jonggroente, vars kruie en bessies. Soms is die eenvoud van een of twee bestanddele al wat nodig is om ’n fantastiese ete voor te sit. Dink aan suurlemoen en kruie, aan geroosterde neute met groen

’n Pan vol geroosterde groente is baie meer as bloot ’n bygereg. Speel met ’n verskeidenheid geurmiddels om dit interessant te hou – en kyk net wat jy alles met dié gawe gereg kan doen! DEUR: HELEEN MEYER FOTO’S: BERNA

Suid-Afrikaners kan hulle met die Italianers se passie vir die lewe en vir lekker kos identifiseer. Hierdie somer kan jy dus gerus jou gaste met ’n paar happies propvol Italiaanse inspirasie bederf. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: ADEL FERREIRA Basiliekruidpesto Resep

Om vegetaries te eet, is meer as bloot ’n modegier. Vir sommige mense is dit ’n leefstyl, en selfs ’n gewetensaak. Dis buitendien gesond om gereeld vleislose etes te geniet. Boonop baat Moeder Aarde daarby. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: ADEL

Tortilla-wiggies en quesadillas DEUR HELEEN MEYER; FOTO\’S: ADEL FERREIRA Lewer 6-8 porsies Jy benodig 500 ml (200 g) gerasperde mozzarellakaas • 180 ml mieliepitte (vars of bevrore) • 1-2 sprietuie, in dun skyfies gesny • 45 ml (3 e) gekapte

RESEP DEUR HELEEN MEYER Ons is almal lief vir warm koesterkos, en dié geurige sop is altyd ’n wenner. Dis eintlik ’n volledige maaltyd met vleis en groente, en met die aromatiese geure van tamatie, paprika en gemaalde komyn daarby.






