Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Resepte

Bykos is allesbehalwe ’n bysaak. Beplan jou ete volgende keer met ’n interessante bykos as fokus. Hier is vier heerlike, gesonde resepte.

Bykos is bobaas

Bykos is allesbehalwe ’n bysaak. Beplan jou ete volgende keer met ’n interessante bykos as fokus, en moet dan nie verbaas wees as almal vir nóg ’n skeppie vra nie. Bykos – of “toekos” soos my een ouma daarna verwys

Lees Meer
Maalvleisresepte - maklik en smaaklik

Maalvleis – maklik en smaaklik

Lasagne, frikkadelle, bolognese, tuisgemaakte burgerpatties – dis almal maalvleis se maaksels. Jy kan met hierdie basiese vleissnit vir elke gesinslid se smaak iets voorberei. Hier is 5 maklike maalvleisresepte. DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S: BERNA COETZEE Maklike maalvleisresepte: Basiese maalvleismengsel Resep

Lees Meer
Hoender bly vir baie ’n familie-gunsteling. En die belofte van oond-hoender op ’n Sondag lok menige kind huis toe vir die naweek. Hier is maklike hoender resepte in die oond.

Heerlike, hartlike huis-hoender!

Hoender bly vir baie ’n familie-gunsteling. En die belofte van oond-hoender op ’n Sondag lok menige kind huis toe vir die naweek. Hier is maklike hoender resepte in die oond DEUR: ATEL STREICHER FOTO’S: THIRDREPUBLIC Gebakte hoender resep: Suurlemoen-en-tiemiehoender 4-6

Lees Meer

Winterplanne met wortels

DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S ADEL FERREIRA Wees slim met verskillende gaarmaakmetodes en geurmiddels en omskep iets so basies soos wortels in ’n smaaksensasie. Word wys met wortels Wortels is een van die mees algemene groentesoorte op ons inkopielys. Die natuurlike

Lees Meer

Somerkos vir samesyn

DEUR HELEEN MEYER; FOTO’S ADEL FERREIRA Dek dié somer ’n tafel in jou tuin of op ’n stoep. Of pak ’n piekniek. Hoe ook al, geniet die sonskyn, die soel aande, die samesyn met familie en vriende. En al die

Lees Meer

\’n Laatontbyt vir ’n soel somersoggend

DEUR HELEEN MEYER; Foto\’s deur Adel Ferreira Somer is hier! Dek ’n vrolike tafel onder ’n boom of op ’n stoep en geniet dié mooi tyd van die jaar met ’n laatontbyt. Dis die ideale manier om rustig saam te

Lees Meer

Ligvoets in die lente

Lente herinner my altyd aan jonggroente, vars kruie en bessies. Soms is die eenvoud van een of twee bestanddele al wat nodig is om ’n fantastiese ete voor te sit. Dink aan suurlemoen en kruie, aan geroosterde neute met groen

Lees Meer

Groen is die nuwe goud!

Gee jouself hierdie jaar gerus meer groen! Dit is die kleur vir hoop, heilsaamheid en heling. Gaan pluk dit vars in jou tuin. En kyk net watter goue verskil dit in jou lewe bring! DEUR ATEL STREICHER; FOTO’S: DAVID BRIERS

Lees Meer