’n Nuwe begin
Klaagliedere 3:21-24 “Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut.

Jy kan nie ’n wonderwerk láát gebeur nie, het ek uit klein Isak van Hillbrow se storie geleer. Jy moet daarop wag. Klein Isak van Hillbrow was baie opgewonde oor sy pa wat op parool vrygelaat sou word. Isak is