
Dagstukkie: Dís jou geskenke vanaf God
Deur Milanie Vosloo Wat sou jy vanjaar onder jou Kersboom wou sien? Dis twee weke voordat ons die Kripkind se koms vier. Dié Kind wat meer as 2 000 jaar gelede gekom het om nie alleen aan ons léwe te

Deur Milanie Vosloo Wat sou jy vanjaar onder jou Kersboom wou sien? Dis twee weke voordat ons die Kripkind se koms vier. Dié Kind wat meer as 2 000 jaar gelede gekom het om nie alleen aan ons léwe te

Was jy ook al, soos ek, skaam dat jou inkopielys aan God elke dag so lank is? ’n Bietjie verleë omdat jy oor en oor dieselfde dinge vra, vir dieselfde mense bid en eintlik soms nét vra al weet jy

Deur Milanie Vosloo Ons is in die pylvak van 2020. ’n Jaar wat ons almal iewers aan ons hart gepluk het. Ons lewe op vreemde maniere tot stilstand geruk het. Iewers wens ons ons kan dié hoofstuk van ons lewe

DEUR LENTE SWIFT Tóé was ek arrogant. Daai soort arrogant wat jy slegs in volkome onkunde kan wees. Ek was die perfekte ma. Om die waarheid te sê, ek was nog nooit wéér so ’n goeie, bekwame, saggeaarde, in-beheer-ma met

Ons lees op verskillende plekke in die Bybel oor vriendskap. Daar word onder meer genoem dat vriende mekaar vorm, dat ’n vriend baie werd is en selfs nader as familie aan jou kan wees. Terugvoer Dis kosbaar om terugvoer te

DEUR FOURIE ROSSOUW Ons was op pad parkie toe om ons onderskeie honde hul daaglikse oefening te gee. Ons het net so in die verbyloop vir mekaar geknik. Jare gelede sou ons blad geskud en foonnommers uitgeruil het. Dié ontmoeting

Scott Wesley Brown het ’n liedjie gesing wat ’n glimlag op baie gesigte bring. Die woorde lui só: Please don’t send me to Africa. I don’t think I’ve got what it takes; I’m just a man. I’m not a Tarzan.

Wanneer my selfoon biep en die skermpie wys Please Call Me, weet ek dit is die arm mense se noodsein. Hierdie keer is dit Engela met die drie kindertjies. Haar man het haar en haar oudste meisiekind aangerand, en ek

Die Bybel bemoedig ons met hierdie woorde: “Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe” – (Spreuke 4:23, 1953-vertaling) Hiervan is ek oortuig: Die moeder is die hart van die

Elke Februarie, op my verjaarsdag, neem ek sjokoladekoek en melktert na die Hillbrow-vrouegroepie se byeenkoms toe. En elke Februarie, op daardie dag, vra die vroue my om weer die storie van my geboorte te vertel, sodat die nuwelinge wat intussen
