Hoe vergewe ek iemand wat my diep seergemaak het?

Daar is ’n soort seer wat mens vinnig verwerk. Maar dan is daar seer wat bly. Woorde wat jy wens jy kon terugneem. Verraad wat jou vertroue gebreek het. Stiltes wat harder praat as skree. Wanneer iemand jou diep seergemaak het, voel vergifnis nie soos ’n maklike geestelike beginsel nie. Dit voel onregverdig. Onmoontlik selfs. […]
Wat beteken Psalm 23 wanneer ek deur ’n moeilike tyd gaan?

Wanneer ’n mens deur ’n moeilike tyd gaan, gebeur daar iets met jou geloof. Dit wat eens vanselfsprekend was, word soos ’n mat onder jou voete uitgeruk en laat jou allerhande vrae begin vra. Woorde wat jy al honderde kere gehoor het, klink vreemd leeg. Jy lees Bybelverse – maar dit voel asof geen krag […]
Waar is God wanneer ek swaarkry of siek is?

Swaarkry verander ’n mens se wêreld in ’n oogwink. ’n Slegte diagnose. ’n Onverwagse verlies. Skielik voel alles onseker. En amper onmiddellik kom die vraag: Waar is God nou? Dis ’n vraag wat gelowiges deur die eeue heen gevra het. Dit is nie ’n teken van swak geloof nie. Dit is ’n eerlike uitroep wat […]
Hoe bid ek wanneer God stil voel?

Daar kom tye in ’n mens se lewe wanneer gebed nie soos ‘n kragtige lewensboei tot by God voel nie – jy wonder hoe bid ek wanneer God stil voel. Want jy bid soos altyd. Jy gebruik woorde wat al jare lank deel van jou geloof is. Maar dit voel asof jou gebede teen die […]
Ouerlike gesag: Waar lê die balans en wie trek die grense?

Baie mense sê ouerskap is soos tuinmaak: Jy moet die snoeiskêr betyds inlê om die jong boompies reg te snoei, en vroeër eerder as later na die saag gryp om van daardie welig groeiende ongehoorsaamheid ontslae te raak. Maar hoe seker is jy dat sulke optrede gesonde ouerlike gesag verteenwoordig? Wat sê die Bybel? “Kinders […]
Hoe kan ek selfdissipline kweek?

Jy vra jouself af, hoe kan ek selfdissipline kweek? Dit is dalk vir jou geen nuus nie, maar sonder selfdissipline is dit maklik om in gewoontes verval wat sleg is vir jou – soos uitstel, ongesonde eetpatrone, of tyd mors op sosiale media. Die goeie nuus is dat selfdissipline soos ’n spier is: hoe meer […]
Wat is selfdissipline?

Wanneer ons vra wat is selfdissipline, dink baie mense dadelik aan streng reëls en harde werk. Maar eintlik beteken selfdissipline die vermoë om jou gedagtes, emosies en optrede te beheer sodat jy jou doelwitte kan bereik. Selfs wanneer jy nie lus voel nie. Selfdissipline is selbeheersing, en dit help jou om konsekwent te wees en […]
Emosies wat tieners ervaar

Vir baie ouers voel die emosies wat tieners ervaar soos ‘n hewige storm – jy is nooit seker hoe om dit te trotseer nie. Jou kind kan van ’n vrolik en laggende bui omswaai om binne ‘n oomblik kwaad of hartseer te word. Jy vra jouself dalk af: “Wat gaan met my kind aan?” Die […]
Tiener en emosies – dis wat met jou aangaan

Jy is ‘n tiener en emosies laat jou soms soos ‘n vreemdeling voel. Boonop voel dit soms asof jou emosies jou op ’n wilde rit neem: een oomblik is jy bly en vol energie, en die volgende oomblik wil jy net jou kamerdeur toeslaan. Jy wonder dalk: “Wat is fout met my?” Die antwoord is […]
Tieners se emosies – hoe kan ek help?

Die tienerjare is een van die mees dinamiese en uitdagende fases in ’n kind se lewe – en ook in dié van ouers. Tieners se emosies is dikwels ’n wipwarit. Jou kind beweeg van kindwees na volwassenheid, en dit bring groot veranderinge op fisiese, emosionele en kognitiewe vlak. Dit verklaar waarom jou tiener soms laggend […]