Reisende klaskamers – ’n goeie antwoord op ’n moeilike vraag

Twee klaskamers vol boeke en propvol passie reis daagliks na laerskoolkinders wat arm is aan stories en taal, en veral arm aan hoop. Deur dié projek word Bolandse kinders uit agtergeblewe gemeenskappe se wêreld groter gemaak. En dit gee hulle die geleentheid om self hulle vlerke te sprei. En só lyk dié projek: “Toe lees […]
Gebed vir die dag: Vir ons onderwysers

Onderwysers is gereeld op hul knieë. Hier is ‘n gebed vir die dag wanneer jy as onderwyser voel asof jou roeping te oorweldigend is. Dit is ‘n verwerking van die gebed wat Jesus vir sy dissipels gegee het, toe hulle Hom gevra het hoe om te bid. Gebed vir die dag vir onderwysers Ons Vader […]
Gebed vir bemoediging

Jesus het vir sy dissipels ’n eenvoudige gebed geleer nadat hulle Hom gevra het hoe hulle moet bid. Ook ons, wat sukkel om ‘n gebed vir bemoediging uit ons hart te laat vloei, kan die woorde van die Onse Vader gebruik word om ons eiesoortige situasie voor God se aangesig te bring. Hieronder is ‘n […]
Gebed vir vroue

Hier is ‘n gebed vir vroue in elke seisoen – vir ‘n ouma, ‘n ma en ‘n nuwe ma. Elkeen is ‘n verwerking van die Onse Vader. Jesus het vir sy dissipels ’n eenvoudige gebed geleer nadat hulle Hom gevra het hoe hulle moet bid. Nou kan ons met hierdie woorde bid om ons eiesoortige […]
Vadersdag: ‘n Gebed vir pa’s

Jesus het vir sy dissipels ’n eenvoudige gebed geleer nadat hulle Hom gevra het hoe hulle moet bid. Ook ons, die Jesusvolgelinge van nou, kan só bid met woorde wat ons eiesoortige situasie voor God se aangesig bring. Hier is ‘n gebed vir pa’s. Die Onse Vader vir pa’s Ons Vader wat in die hemel […]
Die Spreuke 31-vrou: ‘n Verskeidenheid van eienskappe in elkeen van ons

Die Spreuke 31-vrou is nie ‘n enkele historiese persoon nie, maar eerder ‘n samestelling van eienskappe wat gesonde, Godvresende vrouwees beskryf. Kyk ‘n slag nuut na hierdie gedeelte – dit stel nie aan ons die perfekte standaard nie. Maar bied eerder inspirasie uit dít wat vir God belangrik is. Die Spreuke 31-vrou is nie een […]
Eienskappe van ‘n ware vrou: skoonheid uit karakter, krag uit geloof

Nêrens is daar ‘n beter opsomming oor die eienskappe van ‘n ware vrou as in Spreuke 31 nie. Maar dit is dalk nie eienskappe wat eerste by jou gedagtes sal opkom nie. Die Spreuke 31-vrou word gekenmerk deur wysheid, geloof en toewyding. Haar ware waarde lê nie in wat sy bereik nie – dit lê […]
’n Spreuke 31-vrou: 7 eienskappe wat jou sal inspireer

Die laaste gedeelte van Spreuke 31 is ’n loflied aan die deugsame vrou. Hierdie gedeelte van die Bybel is nie daar om jou skuldig te laat voel omdat jy op elke punt faal nie. Dit bied eerder inspirasie om die eienskappe wat vir God belangrik is, na te streef en in jouself te ontwikkel. Hieronder […]
Ek soek net my ma!

Ek het my eie kinders, ek maak my eie kos en skep my eie tuiste. Maar soms soek ek net my eie ma, en haar koestering en haar kos. Ek bly al langer in my eie huis as wat ek in my ouerhuis gebly het, maar steeds soek ek soms net die geborgenheid van my […]
Mamma-memoires: Die Een wat alles vir ons gedoen het

“Ek moet ook alles in hierdie huis doen!” het my vierjarige een oggend tydens ontbyt haar kammakastige lot bekla. En dit nadat ek haar gevra het om ’n bakkie en ’n lepel te gaan haal terwyl ek solank die tafel dek, die pap uit die kas haal, vir haar en haar boetie melk in die […]