
‘Dankbaar vir my nuwe lewe!’
Die 28-jarige Gerda Steyn is nie ’n tipiese sportster nie. Hier is geen sprake van ’n begaafde atleet van wie die wêreld reeds in haar jong jare kennis geneem het nie. Inteendeel: Hoewel die gewilligheid altyd daar was, het sy













