
Hoe gemaak met spyt | 10 Dinge waaroor sterwendes spyt is en ander lewenslesse
Ja, die spreekwoordelike spyt wat te laat kom. ’n Mens kyk anders na die lewe as jy op ’n laaste siekbed lê. Daar is dikwels te veel berou, te veel woede. En gans te veel selfverwyt. Maar hoekom nou eers?














