
Ligland: YouTubekanaal bied skermtyd vol lig, lag en Bybelstories
LiG het net betyds vir die wintervakansie ’n nuwe YouTubekanaal vir kinders bekendgestel. Ligland – Leef met lig, lag en liefde bied Christelike vermaak vir kinders wat skermtyd vreugdevol en geestelik-waardevol kan maak. Volgens Maryke Hansen, inhoudsvervaardiger van die kanaal,















