Hoekom wil jy kinders hê?
Het jy al ooit jouself afgevra hoekom jy kinders wil hê? Dis ‘n eenvoudige vraag, en jy het waarskynlik al ʼn paar standaard antwoorde: Dis maar iets wat ons doen – deel van ons kultuur en die normale verloop van
Het jy al ooit jouself afgevra hoekom jy kinders wil hê? Dis ‘n eenvoudige vraag, en jy het waarskynlik al ʼn paar standaard antwoorde: Dis maar iets wat ons doen – deel van ons kultuur en die normale verloop van
As jy aan onvrugbaarheid ly, en regtig nie meer weet watter kant toe nie, kan jy wel een ding vir seker weet: Jy is nie alleen nie. Ongeveer een uit elke ses paartjies in Suid-Afrika en byna 50 miljoen paartjies
Hier volg die wenresep vir gewaarborgde swangerskap. Dit is gratis en het ʼn 100%-sukseskoers. Binne die volgende maand gaan jy die goeie nuus met al jou vriende en familie deel! Kan jy jou indink as só ʼn resep bestaan het?
Die waarheid maak vry – maar hoe gemaak met daardie donker storie uit jou verlede? Daardie soort inligting wat jou maat gaan ontstel? Kan ’n ou geheim regtig ’n huwelik laat verbrokkel? Jy swyg liefs oor daardie destydse aanlynvriendskap wat
Sy is ’n ginekoloog wat gereeld moes hoor hoe paartjies se probleme met seks hartseer in verhoudings veroorsaak. Ontmoet dr Marlena du Toit, ’n gelowige wat daarvan oortuig is dat intimiteit ’n Godgegewe opdrag is.
Ontwykende orgasme? Mans en vroue verskil baie van mekaar, ook wat betref hul belewenis van hul anatomiese en fisiologiese verskille. ’n Man weet van kleins af hoe sy liggaam op seksuele prikkels reageer. Hy kan byvoorbeeld sy penis se ereksie
Ontrouheid. Dis sekerlik een van die moeilikste paadjies denkbaar: dié van herstel ná huweliksontrou. Hoe vergewe jy? Hoe vertrou jy weer? Is daar hoegenaamd hoop op ’n nuwe begin ná sulke verraad? Hoe vergewe jy na ontrouheid? “Ons is in
Hoe lyk ware liefde? Kan jy uit die aandra van ’n bos rooi rose of ’n boks sjokolade die gevolgtrekking maak dat die man in jou lewe jou waarlik liefhet? En is die afwesigheid van al hierdie romantiese clichés die
Hoe gemaak as jou geliefde se penetrasie voel soos messe wat steek of sny? Iets wat jou oop kerf? Daar is nou geen manier waarop seks genotvol kan wees nie, selfs al werk jy hoe hard daaraan. Lees ook die
Die huwelik en skermtyd: waar trek ons die lyn om gesonde grense in plek te kry en sosiale media-gebruik binne die huwelik beter te bestuur?