Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

“Ons reik na die sterre”

Sterre skyn nie net teen die naghemel nie, of op ’n verhoog of die silwerdoek nie. Daar is blink sterre onder ons wat met hul voete in dieselfde stof as ons staan. Hulle is dromers én doeners, hulle glo hulle

Lees Meer

Gee jou (gerus!) oor aan die nostalgie

Jy ken die gevoel: ’n Onverwagse warmte wat deur jou lyf spoel wanneer jy ’n bepaalde stuk musiek hoor. Of iets ruik wat jou aan iemand herinner, wat jou laat glimlag. En jou eensklaps vér laat terugdink … Deur Engela

Lees Meer

Hemelvaart – ’n fees vol unieke beloftes

Dit is waarskynlik dié Christelike feesdag wat die meeste deur Christene afgeskeep word. Miskien omdat dit op ’n Donderdag gevier word wat in sommige lande, soos Suid-Afrika, nie (meer) ’n openbare vakansiedag is nie. Maar hierdie geringskatting geskied tot gelowiges

Lees Meer

Rokke van naam

Olivia Zwiegelaar vervul haar roeping voor haar naaimasjien. Hier maak sy rokke … maar nie sommer súlke rokke nie. Elkeen het byvoorbeeld ’n spesiale naam, en ’n mooi storie. Deur Conette le Roux Rebekah, Miryam, Yadid en Teshuah hang op

Lees Meer

Hoopgewers

Wat is die grootste geskenk wat een mens aan ’n ander kan gee? Hoop. Sonder twyfel. Want waar daar hoop is, is daar lewe. DEUR BAREND VOS Die befaamde Afrikaanse skrywer, Hennie Aucamp, het hulle “gewers” genoem. Daardie mense wat

Lees Meer

Maak 2018 jou géé-jaar!

God se prioriteite vir sy koninkryk blyk duidelik uit sy Woord. En wanneer ons, sy koninkrykskinders, daaraan gehoor wil gee, sal ons al hoe minder op ons eie gemak en gerief fokus en eerder daarna streef om ons medemens se

Lees Meer

Laat die vreugdevure brand!

Vreugde is soms ’n jubeling, soms ’n stille vrede. En dikwels ’n ontwykende droom. Die slim mense sê vreugde is ’n keuse, ten spyte van alles – en hulle is reg, as jy die Bybel ernstig wil opneem. DEUR LIZETTE

Lees Meer

’n Vars en sinvolle Kersfees

Elke jaar word die Kerstyd met groot afwagting begroet, maar alte dikwels verloop dit weer in die ou, geykte patrone. Dieselfde ou storie, wat niemand meer opgewonde maak nie. Hoe kan ons hierdie kosbare fees weer met oorgawe en oortuiging

Lees Meer

Kersfees-stilte in die Boland

DEUR ANNALISE WIID Op ’n dag, toe dit warmer was as kraaie-gaap, het God die engel Gybriejil na ’n maagd op ’n dorp in die Bolandse berge gestuur. Gybriejil het haar nuutste jean aangehad en ’n spierwitte T-shirt. Oor daar

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.

Kyk nou ►