Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

Help! Ons verdrink in plastiek!

Moeder Aarde en haar oseane word deur plastiek verswelg. Dit word deesdae gereeld uitgewys. Maar wat kan gewone mense daaraan doen, behalwe om te sug? Hierdie Port Elizabethse ouma en oupa het nie net gaan sit en toekyk hoe Gods

Lees Meer

John Chau: \’n dwaas vir Christus?

Die onlangse dood van die 26-jarige Amerikaanse sendeling John Chau het wêreldwyd opspraak verwek. Die feit dat hy vermoor is deur afgeleë eilandbewoners met wie hy God se liefde wou deel, laat gelowiges met vele vrae. DEUR RENÉ BADENHORST Op

Lees Meer

John Chau: \’n dwaas vir Christus?

Die onlangse dood van die 26-jarige Amerikaanse sendeling John Chau het wêreldwyd opspraak verwek. Die feit dat hy vermoor is deur afgeleë eilandbewoners met wie hy God se liefde wou deel, laat gelowiges met vele vrae. DEUR RENÉ BADENHORST Op

Lees Meer
Hoe help jy jou tiener om vaardig te word met vriendskap? Ouers kan hul tienerkind help om betekenisvolle vriendskappe te smee.

Word vaardig met vriendskap

Hoe help jy jou tiener om vaardig te word met vriendskap? Goeie vriende verdubbel jou vreugde en halveer jou hartseer. Só lui die ou gesegde. Ja, ’n ware vriend is goud werd, veral tydens die storm-en-drang-tienerjare. En ouers kan hul

Lees Meer
Verskillende liefde in die Bybel

Verskillende liefde in die Bybel

Daar word baie en dikwels oor “liefde” geskryf, gesing en gepraat. Dis nou die romantiese soort, maar daar word van verskillende liefde in die Bybel geskryf. Ons gesels maklik oor daardie spesiale band tussen twee mense. Die vraag is: Voer ons

Lees Meer

“Goeiemôre, Heilige Gees!”

Ons ken en aanbid Hom. Ons sing en praat oor Hom. Maar wie is Hy? En wat doen Hy presies? Wat leer die Bybel ons oor die Persoon en die werk van die Heilige Gees? DEUR STEPHAN JOUBERT Ek skakel

Lees Meer

“Goeiemôre, Heilige Gees!”

Ons ken en aanbid Hom. Ons sing en praat oor Hom. Maar wie is Hy? En wat doen Hy presies? Wat leer die Bybel ons oor die Persoon en die werk van die Heilige Gees? DEUR STEPHAN JOUBERT Ek skakel

Lees Meer

‘Dít dra my deur ons kind se kanker’

Anja Coetzee veg saam met haar sesjarige “Mia Muis” teen ʼn rare kanker. Sy deel met LiG dié dinge wat hulle gesin deur hierdie moeilike tyd dra. Deur Conette le Roux Anja Coetzee se dogtertjie Mia (6) is een van

Lees Meer

“Ek wil vreugde bring”

Skerpskerts (oftewel “stand-up comedy”) is nie die soort vermaak wat in almal se smaak val nie. “Te veel vuil taal,” sal sommige hieroor sê. Maar deesdae trek daar ook ’n vars briesie oor hierdie verhoog. Deur Conette le Roux Mariette

Lees Meer

Hiep hiep hoera vir niksdoen!

Van sit en staan kom niks gedaan, sê die grootmense. En ledigheid is die duiwel se oorkussing. Koop die tyd uit! lui die Bybelse vermaning. En die navorsers sê … ons werk ons dood. Letterlik. Waar lê die waarheid? Deur

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.

Kyk nou ►