Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Rituele en gewoontes om emosionele welstand te verbeter

Emosionele welstand en geestesgesondheid | Is daar rituele en gewoontes wat ons hiermee kan help? Hoe kan ons dit ’n deel van ons daaglikse lewe maak?

Ons emosionele welstand en geestesgesondheid het die afgelope tyd soos min ander dinge onder die loep gekom. Die lewe is dikwels totaal onbekende vaarwaters, en ons moet daarin koers hou. Ons probeer letterlik net oorleef. Is daar rituele en gewoontes wat ons hiermee kan help? Hoe kan ons dit ’n deel van ons daaglikse lewe […]

Ouer-kindverhouding: Wat as ek en my kind nie oor die weg kom nie

Ouer-kindverhoudings gaan deur verskeie fases. As jy en jou kind dikwels met mekaar argumenteer, wonder jy dalk heimlik of jy jou kind werklik liefhet.

Ouer-kindverhoudings gaan deur verskeie fases. As jy en jou kind dikwels met mekaar argumenteer, wonder jy dalk heimlik of jy jou kind werklik liefhet. “Ek dink nie dis moontlik om vir iemand lief te wees van wie jy glad nie hou nie,” sê Anys Rossouw, ’n opvoedkundige sielkundige in Pretoria. “Maar kom ons plaas die […]

Groenboontjiebredie en ander winterkos

Winterkos | Groenbootjie bredie | LiG Tydskrif. Hier is resepte vir heerlike winterkos, insluitende die immergewilde groenboontjiebredie.

Wonder jy soms wat die beste gaarmaakmetode vir ’n spesifieke bestanddeel is? Dis goed dat jy wonder, want die regte metode kan ’n groot verskil aan die eindresultaat maak. Hier is resepte vir heerlike winterkos, insluitend die immergewilde groenboontjiebredie. Winterkos Pangebraaide groente en hoender Lewer 4 porsies Bestanddele: • 60 ml (¼ k) olyf- of […]

Swangerskap en eerste baba: Kan ’n mens waag om te wag?

Swangerskap en die besluit om te wag is nie eenvoudig nie. Kan 'n mens waag om te wag? En wat as mens sukkel om swanger te raak?

Swangerskap en die vrae wat dit ontlok. “Durf jy langer uitstel om jou eerste baba te hê? Hoor jy dan nie die ‘tiek-tok, tiek-tok’ van jou biologiese horlosie nie?” Die enigste manier om die opgetrekte wenkbroue van familie en vriende te beantwoord, en die stille bekommernis in jou eie hart te laat bedaar, is om […]

Wie is Hy, hierdie Heilige Gees?

Pinkstertyd is die tyd van die Heilige Gees. In hierdie besonderse weke in die kerklike jaar word die uitstorting van die Gees gevier. Wie is Hy? En, veral, wie is Hy vir jou?

Pinkstertyd is die tyd van die Heilige Gees. In hierdie besonderse weke in die kerklike jaar word die uitstorting van die Gees gevier en word daar opnuut oor Hom nagedink. Wie is Hy? En, veral, wie is Hy vir jou? Pinkster word in die Bybel as ’n wonderlike tyd van vervulling en nuwe lewe geteken. […]

Bloedklonte ná ’n operasie: Só voorkom jy dit

Bloedklonte ná ’n operasie: Só voorkom jy dit - LiG Tydskrif

Hoe pynlik sal my operasie wees? Dis wat jy vooraf wonder. En ná die operasie vra almal: “Is dit seer?”  In ons kop is “pyn” en “operasie” sinoniem met mekaar. Die grootste risiko is egter bloedklonte, veral ná ’n operasie aan jou bene, arms, skouers, heupe, rug en om jou pelvis. Bloedklonte in die liggaam: […]

Toets voor dit te laat is vir kanker, diabetes en hartkwale

Toets voor dit te laat is vir kanker, diabetes en hartkwale. As jy ’n kwaal vroeg genoeg opspoor, is die kanse op herstel net soveel groter as andersins.

As jy ’n kwaal vroeg genoeg opspoor, is die kanse op herstel net soveel groter as andersins. As jy bo vyftig is, sorg dat jy – en jou maat – die volgende toetse gedoen kry. Gereelde toetse kan help om die vroeë tekens van gesondheidsprobleme of kwale op te spoor. TOETS ELKE MAAND TUIS • […]

Twee maklike resepte vir kinders

Maklike resepte vir kinders | Hierdie twee resepte is ideaal vir kinders wat wil help in die kombuis.

Maklike resepte vir klein kokke Hierdie twee resepte is ideaal vir kinders wat wil help in die kombuis. Maklike resepte vir kinders #1: Kleurvolle ontbyt eiernessies Maak 12 nessies JY BENODIG: 12 snye bruin of volgraan brood (korsies kan verwyder word) 12 groot eiers METODE: Spuit ‘n muffinpan met kleefwerende middel of smeer dit met […]

‘My kind en my (te min) tyd’

Ouerskap en tyd | Hoe gemaak as ouers se tyd beperk is? En maak die (bietjie) tyd wat ouers wel saam met hul kinders kan bestee, hoegenaamd ’n verskil?

Ouerskap en tyd. Ja, T-Y-D. Só spel kinders “liefde”. Maar hoe gemaak as hul ouers se tyd beperk is? En maak die (bietjie) tyd wat ouers wel saam met hul kinders kan bestee, hoegenaamd ’n verskil? Ons almal weet hoe belangrik dit is om gehaltetyd saam met ons kinders deur te bring. Die voordele daarvan […]

’n Liedjie vir ons drome

As die lewe (en moederskap) maar agtergrondmusiek gehad het ... Tog hou ons aan droom. Ons kom dit soms nie eens agter nie, want drome-wat-waar-word is dikwels vermom in alledaagsheid.

As die lewe (en moederskap) maar agtergrondmusiek gehad het! Met ’n drum roll kon aankondig wanneer jy ’n blink gedagte het. Of meevoerende musiek speel as jy die eerste keer jou groot liefde se hand vashou. Maar nou het die lewe nie ’n klankbaan nie, en is dit maar bra onvoorspelbaar. Dit speel selde uit […]

Kyk nou ►