
Gebed vir vroue
Hier is ‘n gebed vir vroue in elke seisoen – vir ‘n ouma, ‘n ma en ‘n nuwe ma. Elkeen is ‘n verwerking van die Onse Vader. Jesus het vir sy dissipels ’n eenvoudige gebed geleer nadat hulle Hom gevra

Hier is ‘n gebed vir vroue in elke seisoen – vir ‘n ouma, ‘n ma en ‘n nuwe ma. Elkeen is ‘n verwerking van die Onse Vader. Jesus het vir sy dissipels ’n eenvoudige gebed geleer nadat hulle Hom gevra

Jesus het vir sy dissipels ’n eenvoudige gebed geleer nadat hulle Hom gevra het hoe hulle moet bid. Ook ons, die Jesusvolgelinge van nou, kan só bid met woorde wat ons eiesoortige situasie voor God se aangesig bring. Hier is

Die Spreuke 31-vrou is nie ‘n enkele historiese persoon nie, maar eerder ‘n samestelling van eienskappe wat gesonde, Godvresende vrouwees beskryf. Kyk ‘n slag nuut na hierdie gedeelte – dit stel nie aan ons die perfekte standaard nie. Maar bied

Nêrens is daar ‘n beter opsomming oor die eienskappe van ‘n ware vrou as in Spreuke 31 nie. Maar dit is dalk nie eienskappe wat eerste by jou gedagtes sal opkom nie. Die Spreuke 31-vrou word gekenmerk deur wysheid, geloof

Die laaste gedeelte van Spreuke 31 is ’n loflied aan die deugsame vrou. Hierdie gedeelte van die Bybel is nie daar om jou skuldig te laat voel omdat jy op elke punt faal nie. Dit bied eerder inspirasie om die

Waarom gryp sommige vroue so maklik na drank? Ons het dieselfde vraag gevra, en vasgestel dat iets soos onverwerkte trauma daartoe meehelp. Dat dit, trouens, ’n katalisator vir alkoholverslawing kan wees. Beverley Springer (48) vertel sy het nog altyd ’n

Die Heilige Gees skenk aan gelowiges geestelike gawes waarmee ons ander mense kan seën. Ons ontvang hierdie gawes – oftewel geskenke – sodat ons dit kan weggee. Gesinne wat hul gawes ontdek het en dit verstaan, kan die Here en

Om te sug is een van vele gebede om te bid. Die lewe is nie eenvoudig nie, en vir seker nie ons lewe in hierdie tyd en in hierdie land nie. Gelowiges voel soms wel skaam omdat hulle so negatief

Oor verhouding met vriende het die dissipels Jesus op ‘n keer gepols. Sy antwoord was dat ons God moet liefhê met alles wat ons het en is, en dat ons ons naaste moet liefhê soos ons onsself liefhet. Dié veelseggende

Ons word ons lewe lank deur God se Gees gelei. Jy wonder dalk dikwels, hoe hoor ek God se stem? Maar dit verander niks aan die feit dat Hy ons elke dag leer wat ons oor Jesus en oor die