Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Rubrieke

As die lewe (en moederskap) maar agtergrondmusiek gehad het ... Tog hou ons aan droom. Ons kom dit soms nie eens agter nie, want drome-wat-waar-word is dikwels vermom in alledaagsheid.

Hoe mis ek die tussen-in-plekke

DEUR FRANCINE PRINS Ek mis die tussen-in-plekke. Ek mis die rit werk toe en die gesigsuitdrukkings van voetgangers langs die pad, doelgerig op pad iewers heen. Ek mis die vriendelike motoris wat vir my kans gee om by die spitsverkeer

Lees Meer
As die lewe (en moederskap) maar agtergrondmusiek gehad het ... Tog hou ons aan droom. Ons kom dit soms nie eens agter nie, want drome-wat-waar-word is dikwels vermom in alledaagsheid.

Hou die lewe liggies vas

DEUR FRANCINE PRINS Toe ek my hande oopvou en die verskrompelde roosblare daar sien lê, het ek dit van voor af besef: Die lewe is gemaak om liggies vasgehou te word. Al daardie roosblaartjies wat saggies in hande vasgehou is,

Lees Meer
As die lewe (en moederskap) maar agtergrondmusiek gehad het ... Tog hou ons aan droom. Ons kom dit soms nie eens agter nie, want drome-wat-waar-word is dikwels vermom in alledaagsheid.

Ons kan saam praat

DEUR FRANCINE PRINS Die winter se flou sonskyn, dink ek dikwels, is spesifiek geskep om op die blare van ’n laatherfsboom te skyn. Daardie sagte glans wat die dieprooi blare kompleet laat lyk asof dit in vlamme opgaan, laat my

Lees Meer

#covidkinders vertel húl stories (Deel 2)

Tydens Jeugmaand het LiG leerders genooi om húl stories te vertel. Van Riversdal tot in Bloemfontein vertel dié tieners hoe hulle sedert Covid-19 Suid-Afrika getref het, die lewe ervaar het. Hulle is nie onaangeraak nie. Maar hulle is braaf en

Lees Meer

#covidkinders vertel húl stories (Deel 1)

Kyk nou ►