Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Rubrieke

Sing ’n loflied in die storm

DEUR SIMONE GAUCHE Nkosi Sikelel’ iAfrika. God seën Afrika. Daarom: Juig maar, Suid Afrika! Wees vrolik en bly met alles wat in jou is, my Reënboognasie! Die Here het ’n einde gemaak aan jou straf. Hy het die koronavirus laat

Lees Meer

Moenie moed opgee met mense nie

DEUR MILANIE VOSLOO Ek is seker jy het ook al, soos ek, hard gewerk aan ’n krap-aan-mekaar-verhouding en regtig probeer om in vrede en goedgesindheid met ’n persoon om te gaan. Maar dan later, uit moedeloosheid gesê: “Ek gee op!

Lees Meer

As die dood te volop raak …

DEUR STEPHAN JOUBERT Vroeër was die dood nie so volop en so naby as tans met die derde golf van die Covid-pandemie nie. Ons almal beleef skielik hoe geliefdes en vriende rondom ons sterf. Ons beleef hoe baie mense veg

Lees Meer

Grootskaalse veranderings

DEUR SIMONE GAUCHE Ná ’n koue winter en borde vol sielskos (en dalk met bloedweinig oefening) weet ek van min mense wat hulle nou op ’n skaal sal wil begewe. Ja-nee, die pannekoek, bredie en kerrie het vir seker hul

Lees Meer

God is nie ’n wiskundesom nie

Milanie Vosloo ’n Suksesvolle sakeman lewer ’n toespraak waarin hy die reëls van sy sukses uitspel. Onder andere vertel hy die storie van sy baas wat ’n vuil grap vertel het waarvoor hy duidelik nie gelag het nie. Na die

Lees Meer
As die lewe (en moederskap) maar agtergrondmusiek gehad het ... Tog hou ons aan droom. Ons kom dit soms nie eens agter nie, want drome-wat-waar-word is dikwels vermom in alledaagsheid.

’n Mengsel van kritiek en komplimente

Francine Prins My tuiskantoor ruik na nat vleis en droë koljander. Dié twyfelagtige reuk is alles die gevolg van ’n jagekspedisie en nuuskierigheid. My man het hierdie winter ’n blouwildebees teruggebring uit die Kalahari. Twee boude, twee blaaie, baie vleis!

Lees Meer

Jy val nooit uit sy hande nie

DEUR MILANIE VOSLOO Wanneer iets of iemand jou wêreld onderstebo skop, voel dit soms of jy net daar wil bly lê. Jy voel vuisvoos. Kragteloos. Leweloos. Soos baie van ons dalk nou tydens die nuwe Covid-19-golf voel. Dis dan wanneer

Lees Meer
Kyk nou ►