Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Rubrieke

As die lewe (en moederskap) maar agtergrondmusiek gehad het ... Tog hou ons aan droom. Ons kom dit soms nie eens agter nie, want drome-wat-waar-word is dikwels vermom in alledaagsheid.

Kom sit ’n bietjie by My

DEUR FRANCINE PRINS Dit was met ’n byna angstige hart dat ek een aand na God uitroep terwyl ek terug dink aan die dag wat verby is. Geen buitengewone dag nie. Geen seldsame gebeurtenis wat gemaak het dat ek so

Lees Meer

#covidkinders: ‘Vandag is jou enigste kans’

DEUR THOKOZANI SIDLABANE Vertel jou storie – skree dit, skryf dit. Sommige sal dit nie verstaan nie … Ander sal dit heeltemal verwerp. Maar baie sal jou daarvoor bedank. LEES OOK: #covidkinders: Die hoop op ’n nuwe môre Gebroke gesinne,

Lees Meer

#covidkinders: Die hoop op ’n nuwe môre

DEUR ROOSJE GROBBELAAR (Aan almal wat nie net deur die pandemie en die inperking nie, maar ook deur die lewe so hard getref is dat hulle sukkel om die moontlikheid van ’n nuwe môre raak te sien.) LEES OOK: #covidkinders:

Lees Meer

#covidkinders: ‘Vertrou volkome op die Here’

DEUR GUNTHER VON BELOW My herinneringe van 2020 is nie so seer die fisiese inperking nie, maar die inperking op my gemoedstoestand. My denke is oorweldig met ’n vloedgolf van emosies. Duisende sterftes, lyding in pynlike ongemak en sosiale isolasie.

Lees Meer

Moet tog nie vergelyk nie!

DEUR SIMONE GAUCHE “Om te vergelyk, steel vreugde,” is ’n gesegde wat aan pres Theodore Roosevelt toegeskryf word. Hoekom hou ons dan so baie daarvan om ons met ander mense te vergelyk? Is dit dalk omdat ons geskape is om

Lees Meer
Kyk nou ►