Huwelik: Getroud vs saamwoon vs apart woon

Dit maak deesdae wêreldwyd opslae, dié dat twee mense wat in ’n intieme verhouding betrokke is by verskillende adresse woon. Ook in Suid-Afrika is daar heelwat paartjies wat dit só doen. Daar is wel ook dié wat sê dit werk nie vir hulle nie. En hoe behoort gelowiges hieroor te dink? Huwelik, saamwoon en die […]
Jou huwelik en finansies: Hier is raad

Dit is nie nuus dat die huwelik en finansies in ’n tawwe tameletjie kan ontaard nie. In 2021 het Statistieke SA die egskeidingsyfer bekendgestel en getoon dat vier uit tien huwelike nie die 10-jaar mylpaal sal haal nie. Kundiges sê die drie hoofredes vir die verbrokkeling van huwelike is gebrekkige kommunikasie, ontrouheid en finansies. Finansiële […]
Lesse geleer uit die huwelik en wenke vir ’n beter huwelik

Niemand trou met die oog op ’n egskeiding nie. Tog is gebroke huwelike deesdae ’n alledaagse verskynsel, soos berig deur Stats SA in Is marriage an old-fashioned institution. ’n Tweede of selfs ’n derde huwelik is niks vreemds nie. Is daar iets wat jy uit jou eerste huwelik wys geword het wat kan verhoed dat […]
’n Gesonde en gelukkige huwelik: Hoe weet jy of jou huwelik gesond is?

Elke huwelik is so uniek soos die individue daarin. Hier is ons raad en riglyne wat kan help om jou huwelik met vreugde en vervulling te geniet.
Vyf maniere om geestelik gesond te wees

Om Jesus te volg behels veel meer as ’n besef van bekering en vergifnis; dis ook die ontwikkeling van bepaalde geloofsgewoontes wat jou geestelik laat groei én jou geestelike gesondheid bevorder. Daar is ’n wye verskeidenheid geloofsgewoontes, onder meer gebed, Bybel lees, daaglikse nadenke, vriendskap, verwondering en diens. #1 Bid en Bybel lees elke dag […]