
‘Dis scary om te dink ons kan dalk nie oorleef nie’
“In my kop voel hierdie vir my die naaste aan oorlog wat ek moontlik in my leeftyd mag beleef. En die “scary” deel is dat niemand van ons (jonk of oud) verseker is dat ons dit gaan oorleef nie. Tog

“In my kop voel hierdie vir my die naaste aan oorlog wat ek moontlik in my leeftyd mag beleef. En die “scary” deel is dat niemand van ons (jonk of oud) verseker is dat ons dit gaan oorleef nie. Tog

DEUR JACOBIE M HELENA Marciel is nie net ’n internasionale model, motiveringspreker, lewensafrigter en die nuwe Boer soek ’n vrou-aanbieder nie. Sy bevorder liggaamspositiwiteit en glo daarin om vroue te inspireer en te bemagtig. LiG het met Marciel gesels oor

In die volgende paar weke gaan LiG eenmaal ’n week met vroue gesels wat in die voorste linie teen die koronavirus-pandemie stry. Hierdie week gesels ons met dr Anke Portwig, algemene praktisyn vir die Drakenstein-distrik se primêre gesondheidsfasiliteite. DEUR JACOBIE

Die aktrise, TV-aanbieder en sanger Nadia Beukes-de Villiers is sinoniem met lig en inspirasie. LiG het met Nadia gesels oor haar swangerskap, moederskap in grendeltyd en haar belewenis van God in tye van onsekerheid. DEUR JACOBIE M HELENA Die koms

DEUR RUDI SWANEPOEL My liewe Tiener Goeiste. Ek kyk jou só en ek kan nie glo dat jy (en ek!) in ’n tyd soos hierdie lewe nie. Wie sou kon dink. Ek sukkel bietjie om woorde vir alles te kry,

DEUR HALRIKA BREYTENBACH Die dag het aangebreek. Suid-Afrika is aan die einde van algehele grendeltyd, ‘n streng maatreël wat ingestel is deur die regering om die verspreiding van Covid-19 te bekamp. Vir vyf weke lank is gesinne genoodsaak om saam

DEUR HALRIKA BREYTENBACH Ek druk die knoppie behaaglik en luister hoe die water gorrelend inloop. Dan sing die masjien sy vrolike deuntjie en begin saggies dreun. Ek betrag hierdie stuk metaal met bewondering – my geliefde skottelgoedwasser. Vyftien jaar gelede,

DEUR HALRIKA BREYTENBACH My voete stap onwillekeurig na dieselfde plek op ons stoepie. Dis my gunsteling gedeelte van ons agterplaas. As ek hier staan en myself mooi posisioneer, sien ek in die verte ‘n stukkie van die bergpieke uitsteek wat

Hoekom ‘n slentersak koop as jy vir jouself een kan hekel in jou gunsteling kleur? Volg ons stap-vir-stap-patroon en spog met jou eie handewerk. DEUR LIZA JOUBERT BENODIGHEDE 200 g katoendraad DK (in kleure van jou keuse; ons gebruik Vinnis

Die lewe is nie vir sissies nie – almal weet dit. En elkeen kan ’n lang lys dinge opnoem wat hul vreugde steel. Maar het jy geweet daar bestaan ook ’n lysie dinge wat die huppel in jou stap terugsit?
