Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Gesondheid

Jubel en juig, want dié maerword-pil is hier! In die komende dekade gaan jy nog báie van GLP-1-agoniste hoor. Hier is wat jy moet weet.

Die eerste maerword-pil wat werk. Regtig!

Jubel en juig, want dié maerword-pil is hier! Al is dit peperduur, en al is daar reeds ’n tekort aan voorraad …  In die komende dekade gaan jy nog báie van GLP-1-agoniste hoor. Trouens, as jy erg oorgewig is, is

Lees Meer

Ja, grootmense ly ook aan AGHS (ADHD)

Is jy ’n nagwolf? Sukkel jy met tydbestuur, besluitneming of om take te voltooi?Ervaar jy angs, frustrasie, dalk aggressie? Voel jy dikwels ontoereikend? Dismoontlik te wyte aan volwasse aandaggebrek-hiperaktiwiteitsindroom (AGHS). Maar kan grootmense ook aandagafleibaar wees? En hiperaktief? Word dié

Lees Meer
Hoekom is lag gesond? Wetenskaplikes het bewys dat ’n lekker skaterlag ’n belangrike en ’n noodsaaklike deel van jou lewe is.

Lag ’n slag!

Ja, lag ’n slag – dis goed vir jou én vir die mense om jou. Wetenskaplikes het inderdaad bewys dat ’n lekker skaterlag ’n belangrike en ’n noodsaaklike deel van jou lewe is. Dat dit boonop jou geheime wapen teen

Lees Meer
Kyk nou ►